Search

Die Avonture van Skaats de Wet

3am een Vrydagoggend skrik Skaats de Wet wakker na sy 12de Jurie Els nagmerrie in ?n ry. Hy kom toe met ?n skok agter dat almal dink Christelike musiek suck. Join Skaats op sy avonture waar hy die beste Christelike rock, punk, emo, screamo ens. showcase van Suid Afrika en die wereld. [Afrikaans Podcast]

 

Format : Alternative

Add to iTunes

Internet Radio
Podcasts

Internet Radio
Radio Search
Music
News
Sports
Regional
Religious
NonTraditional
Most Popular
Today's Buzz
Add Station

Podcasts
Podcast Directory
Genre
Regional
Most Popular
Add Podcast
Today's Buzz
Tech Support
Firefox Plugin

TV (Coming Soon)

Videos (Coming Soon)

Contact


Episode#28 | Die 'get behind me santa' Episode
Updated: 2009-12-24 14:24:30
Description: Ons laat Kersfees episode! Ons diensverskaffer het ons erg moeilikheid gegee, maar hier's die episode. Ons eerste episode in twee jaar. Ons gesels baie nonsense, Sybrand tune in op Skype al die pad van Bethlehem af (hoe appropriate) en ons luister u...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' Episode
Updated: 2008-04-07 14:19:43
Description: Looooong overdue! Steyn vra om verskoning vir die huge delay op hierdie episode, dit is sy skuld en dit was al in Januarie opgeneem! Dit is Villiers se afskeidsepisode - hy gaan swot nou by Tukkies... Verder luister ons na cool musiek van The Bats (j...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007!
Updated: 2007-12-24 15:46:02
Description: Die heel eerste SkaatsCast Awards! In ware Christelike fashion beoordeel (hahaha) ons al die beste oomblikke van 2007. Van Jacob Zuma tot Paris Hilton, Switchfoot tot Kanye West en Die Cheetas tot die Springbokke - ons cover ALS! Dit was net Sybrand...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#25B | Die Back2Back Episode
Updated: 2007-12-23 10:45:08
Description: Deel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#25A | Die Rockin' Episode
Updated: 2007-12-19 12:06:31
Description: Deel 1/2 - Almal is weer op vakansie behalwe Ben en Steyn, wat net een ding kan beteken... BUMPER MUSIC EDITION! Yeah ons het 'n pretty awesome line-up, maar jy moet maar luister om uit te vind wie. Check ook uit vir deel 2, uit binnekort!...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#24 | Die Sexy Episode
Updated: 2007-12-06 18:13:28
Description: ...die mees overdue episode in die wereld is toevallig die mees sexy episode ook (wat 'n coincidence). In hierdie super sexy episode: Ons het ongelooflik baie nuwe seksies ingebring (daarvandaan die naam) soos Die Papiertjievou (Lame) Game, Skaatsde...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#23 | Die Comeback Episode
Updated: 2007-10-31 18:26:40
Description: Die grootste comeback sedert Lazarus! Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande lukraak en luister na Daphne Loves Derby, Vanilla Sky e...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#22 | Die Hero Episode
Updated: 2007-05-09 07:06:54
Description: [Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs Villiers, Ben en Steyn vir hierdie episode; die ande...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#21 | Die Paasfees Episode
Updated: 2007-04-06 11:04:27
Description: Dis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys na iets spesifieks. Daar is ook ander goodies, soos ch...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#16 | Die Gunsteling Episode
Updated: 2007-02-11 09:31:32
Description: In hierdie laaste episode van Seisoen 3: - Die SkaatsCast top films en albums om uit te check - 'n Valskerm Insident - iPhone Update - Kerkbemarking: Sit kerke partykeer dit pot bietjie mis? Ons luister na musiek van Straatligkinders, Related en Die...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#15 | Daai 80s Episode
Updated: 2007-01-02 09:04:58
Description: Alle dinge 80s! Ons gesels oor Thomas Dolby (moenie vra nie) se comeback, Nicole Richie se out-of-the-box bestuursessies en ons bekyk al daai 80s programme waarvan jy al vergeet het. Verder ook: Die 10-Vraag Challenge; sover is dit SkaatsCast 01, Lu...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#14 | Die Kersfees Episode!
Updated: 2006-12-24 09:27:16
Description: WOW! Die super-duperste bumper-packed musiek uitgawe van die SkaatsCast! Ons speel 13 uitstekende Kersfees songs om die geboorte van Jesus te vier. Los 'n voicemail vandag nog! 073 424 5758 (vervang die 0 met 'n +27 indien jy van oorsee af bel. Gaa...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD

Episode#13 | Die Unlucky Episode
Updated: 2006-12-07 22:32:17
Description: In hierdie UNLUCKY episode... Die einde van SkaatsCast Rants, maar die begin van 3 nuwe AWESOME sections! Verder is daar ook 'n wenner van die Mae Everglow kompetisie. In hierdie Episode se 'Verlee Villiers' se ons dat Villiers 7 vrae reg het, ein...more...

LISTEN NOW | VIEW CACHE | DOWNLOAD